Ek Onthou

by Nicholis Louw · · Dance Pop
Lyrics Karaoke

Quick Answer — Ek Onthou Lyrics

[00:06.12] Wat is dit [00:08.04] As ek net terug dink aan jou [00:13.48] Dinge wat [00:15.12] In jou gedagtes dwaal
Dance Pop 2004 English

Ek Onthou Full Lyrics

Wat is dit As ek net terug dink aan jou Dinge wat In jou gedagtes dwaal Hoe weet jy Waar ek was? Was jy daar? Soek jy my? Ek mis jou maar ek laat jou vry Baby Luister net vir ‘n oomblik Na jouself En die dinge wat jy sê Niks maak sin nie Maar dit maak my seer As jy wou Kon ons alles gekeer het Want ek onthou Daardie nag Toe ek my hart vir jou wys En ek onthou Daardie dag Toe ons paaie kruis Die dinge wat jy gesê het Die kyk wat jy my gegee het Alles is verby Maar ek onthou Liefde Is nie altyd genoeg nie Weet jy Jy’t dit aan my bewys Nou’s ons uit (Nou's ons iut) Jy is vêr van my (Jy is vêr van my) Niks is reg Want jy is weg As ek jou net weer kon soen Maar ek onthou Daardie nag Toe ek my hart vir jou wys En ek onthou Daardie dag Toe ons paaie kruis Die dinge wat jy gesê het Die kyk wat jy my gegee het Alles is verby Maar ek onthou Toe ek ‘n kind was Het ek gedroom van meisies soos jy En die kind in my (Kind in my, kind in my) Hou nog aan Nou’s ons uit (Nou is ons uit) Jy is weg van my (Weg van my) Niks is reg Want jy is weg Kan ek jou nog net een keer soen Want ek onthou Daardie nag Toe ek my hart vir jou wys En ek onthou Daardie dag Toe ons paaie kruis Die dinge wat jy gesê het (Wat jy gesê het) Die kyk wat jy my gegee het Alles is verby Maar ek onthou Want ek onthou Daardie nag Toe ek my hart vir jou wys En ek onthou Daardie dag Toe ons paaie kruis Die dinge wat jy gesê het (Wat jy gesê het) Die kyk wat jy my gegee het Alles is verby Maar ek onthou

Frequently Asked Questions

When was "Ek Onthou" by Nicholis Louw released?

"Ek Onthou" by Nicholis Louw was released in 2004.

What genre is "Ek Onthou" by Nicholis Louw?

"Ek Onthou" by Nicholis Louw is a Dance Pop song.

What are the opening lyrics of "Ek Onthou"?

The opening lyrics are: "[00:06.12] Wat is dit"