Déjà Vu

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Déjà Vu Lyrics

reen val neer op bruin baksteen dieselfde ding alweer dans as die skote klap 'n deurgewerkte slet
Alternative Rock 2006 English

Déjà Vu Full Lyrics

reen val neer op bruin baksteen dieselfde ding alweer dans as die skote klap 'n deurgewerkte slet gedurig oproerig jy weet jy weet jy's reg wie is ek om te stry konfrontasie te vermy my een hand solank om jou nek te kry wie is ek om te stry druk jou ore toe dieselfde ding alweer permanente sirenes die klankbaan van ons lewens sit jou suurstofmasker aan jou kop tussen jou bene selde bevredig maar dikwels tevrede met die wonderlike waaglikheid van ons oorlewing dit was die moeite werd net om jou gesig te sien

Frequently Asked Questions

When was "Déjà Vu" by Fokofpolisiekar released?

"Déjà Vu" by Fokofpolisiekar was released in 2006.

What genre is "Déjà Vu" by Fokofpolisiekar?

"Déjà Vu" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Déjà Vu"?

The opening lyrics are: "reen val neer op bruin baksteen"